Jay is 'n hardhorende kind in 'n horende wêreld. Sy leer om te navigeer as die enigste hardhorende persoon in 'n groot familie van horende mense. In haar gedagtes...
Die wêreld is baie stil, want sy kan skaars die gefluister van mense se lae stemme hoor, sy voel asof sy altyd haar stem moet inspan net om gehoor te word.
Jay se Stil Wêreld
SKU: nv62gj7
USD 10,00Price
Excluding Tax
verwag dat dit binne 'n maand of twee beskikbaar sal wees.
No Reviews YetShare your thoughts.
Be the first to leave a review.

